Spring na inhoud

Eredienste

Wanneer ons saamkom

Jy hoef niks saam te bring nie en niks vooraf te weet nie. Kom soos jy is.

  • Sondag08:30

    Oggenddiens

    Ons hoofdiens, met kindertyd en nagmaal op die eerste Sondag.

    Kerkgebou, h/v Faraday & Pasteur Boulevard

  • Donderdag20:00

    Bybelstudie

    Gesprek rondom die Woord, vir almal wat dieper wil delf.

As dit jou eerste keer is

Kinders is welkom in die diens — daar is kindertyd tydens die oggenddiens.

Kom gerus net soos jy is. Iemand by die deur sal jou wys waar om te sit.

H/v Faraday & Pasteur Boulevard
Vanderbijlpark, 1911

Kry aanwysings

Tye kan verander oor vakansies en met spesiale geleenthede — kyk gerus op ons Facebook-blad vir die jongste.